Coronation Street

Coronation Street
Genre Sepie
Geskep deur Tony Warren
Temamusiekkomponis Eric Spear
Openingstema "Coronation Street theme"
Afsluitingstema "Coronation Street" (instrumenteel)
Oorsprong Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Taal Engels
Aantal episodes 9 218
Produksie
Uitvoerende vervaardiger(s) Verskeie (tans Kieran Roberts)
Vervaardiger(s) Kate Oates
Lokasie(s) Granada Studios, Manchester (1960–2013)
MediaCity, Trafford Wharf (2014–hede)
Kamera-opstelling Videoband; Meervoudige kamera
Looptydperk 30 minute
23–25 minute
(Advertensies uitgesluit, met af en toe 60 minute episodes)
Produksiemaatskappy Granada Television (1960–2006)
ITV Productions (2006–2009)
ITV Studios (2009–hede)
Uitsending
Oorspronklike kanaal ITV
Beeldformaat 405-line Black & White
(4:3 SDTV, 1960–1969)
576i Colour
(4:3 SDTV, 1969–2001)
576i
(16:9 SDTV, 2002–2010)
1080i
(16:9 HDTV, 2010–hede)
Klankformaat Monaural (1960–1990)
Stereo (1990–2010)
Dolby Digital 5.1 (2010–hede)
Eerste lopie 9 Desember 1960 – hede
Kronologie
Webskakels
Amptelike webwerf

Coronation Street (algemeen bekend as Corrie) is sedert 1960 ’n gewilde sepie op Britse televisie.[1] Die eerste aflewering van die TV-reeks is op 9 Desember 1960 vertoon. Sedertdien is daar al meer as 8 000 aflewerings uitgesaai. Die reeks word deur ITV Granada Television vervaardig en deur die Britse sender ITV gebeeldsend.

Die program handel oor die alledaagse lewens van die mense wat in Coronation-straat in Weatherfield woon. Weatherfield is 'n denkbeeldige buurt in Groter Manchester, waar die program ook opgeneem word. Die kafee in die straat, die Rovers Return Inn, vervul 'n belangrike rol as die ontmoetingsplek vir die inwoners in die reeks.

Op 17 September 2010 word Coronation Street die wêreld se langslopende TV-sepie in produksie, nadat die Amerikaanse sepie As the World Turns op dié datum geëindig het.[2] Voor dit was dit reeds die langslopende dramareeks in die Verenigde Koninkryk gewees.[3] In 1971 het Granada Television 'n rekord van 1 144 aflewerings aan die voormalige Kanadese TV-stasie CBKST Saskatoon verkoop.[3]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. (en) Coronation Street breaks two world records, 24 September 2010.
  3. 3,0 3,1 (en) The Guinness Book of Records 1998, Guinness Publishing Ltd, 1997.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy